BOEREVOLKSGENOTE, Ons kan nie meer nie. Ons het alles probeer - alles! Dit weet ons Vader en dit weet u self ook. Daarom gaan ons as Boerevolk op Woensdag 21 Maart 2012 in Bloemfontein 'n noodvergadering hou om optrede te bespreek. Hieronder is nog 'n voorval waar 'n 77-jarige tannie deur 'n swartman vermink is met 'n mes - nou is sy verlam van haar nek af, haar hele lyf ondertoe. NIKS GESTEEL NIE - tannie net vermink.
Ons het nou al selfs die Staatspresident by die Menseregtekommissie aangekla. Na drie weke het hulle ten spyte van 'n aanmaning (sien hieronder) nie 'n woord van hulle laat hoor nie.
Die landbouers, Boere in dorpe en stede en Boere-bejaardes word steeds soos diere deur barbaarse swartes gejag! Vermoor, vermink, verlam. Ons kan nie so aangaan nie, ons kan nie, ons kan nie.
Daar waar Zuma vroeer vanjaar gesing het "Kill the Boer", daar waar die ANC-soldate (nie-regering soldate) in kamoefleur-uniform gedans het, net daar, in dieselfde stad Bloemfontein, hou ons Boerevolksgenote vir wie hierdie moorde nie meer aanvaarbaar is nie, 'n Noodvolksvergadering op Woensdag 21 Maart 2012 om te bespreek wat ons gaan doen. Sit en kyk en treur en aanvaar is nou finaal verby. Ons kan nie anders nie - ons moet nou optree.
By hierdie Noodvolksvergadering, sal die maniere bespreek word oor hoe ons nou gaan optree en wat ons gaan doen.
Die Nood-Volksvergadering wat DV op Woensdag 21 Maart 2012 gehou sal word, sal plaasvind by die Dankbaar CVO-skool in BLOEMFONTEIN. Die Vergadering sal om 09:30 gereed maak om stiptelik om 10:00 te begin. Ons MOET om 10:00 begin, want mense wat van ver af kom (Port Elizabeth, Kaap, Natal, Noord Tvl en baie uit sentraal Transvaal), moet begin terug ry huistoe. Die skool is 8 km wes van die N1 snelweg af en is gelee op die Bloemfontein-Dealesville/Kimberley pad (R64). (Neem asb kennis dat daar ook 'n pad na Kimberley uit die N1 na wes loop, maar dat dit oor Petrusburg gaan. Dit is nie die pad wat u moet volg nie.)
Lys u gastehuis op die webwerf sodat Afrikaners van alle uithoeke kan uitsien na opregte Afrikaner gasvryheid tydens die 3 September in Pretoria
Ons land het ‘n stroomversnelling binnegegaan soos laas aan die einde van die tagtigerjare. Toe het die ANC, danksy buitelandse hulp, Suid-Afrika binnegekom en ons hele staat en die helfte van die ekonomie gevat, sonder om ‘n skoot te skiet.